Production Manager (Manufacturing)
Silk Road Consulting
- Citrusdal, Western Cape
- Permanent
- Full-time
- Produk en proses bestuur van produkte
- Koste bestuur
- Kwaliteitsbestuur
- Produktiwiteit/effektiwiteit metings
- Voorraad/aankope/pakmateriaal
- Infrastruktuur/kapasiteitsbeplanning
- Fokus op tegniese aspekte en uitvoering van pakplan, kwaliteitskontroles en vloer bestuur.
- Hanteer tegniese aspekte van die produksieproses, insluitend die instandhouding, werking, foutopsporing en herstel van masjiene om 'n vlotverloopende produksie te verseker.
- Implementeer en monitor die pakplan vir effektiewe produksie en verpakking van produkte.
- Voer gereelde kwaliteitskontroles uit om te verseker dat produkte aan die vereiste standaarde voldoen.
- Neem die leiding in vloerbestuur, insluitend die aanstuur van personeel om optimale produksie te bereik.
- Rapporteer gereeld aan die Operasionele Bestuurder oor produksievordering, uitdagings en verbeteringsareas.
- Voldoening aan Voedselveiligheid, asook Gesondheid en Veiligheid reëls en standaarde (BRC).
- Voorafgaande ondervinding in 'n produksie- of tegniese bestuursrol, veral binne 'n verpakkingsomgewing, sal voordelig wees.
- 'n Begrip van tegniese beginsels en die vermoe om probleme vinnig op te los om die vloei van produksie te handhaaf.
- Goeie praktiese aanvoeling en 'n vermoë om 'n plan doeltreffend uit te voer.
- Uitstekende kommunikasie- en leierskapsvaardighede om effektief met personeel te skakel.
- 'n Diploma of kwalifikasie in Ingenieurswese, Tegniese Bestuur, of 'n verwante veld sal voordelig wees.
Job Mail