Opsoek na 'n eerlike volwasse enkel dame sonder afhanlikes, tussen die ouderdom van 21 en 30, vir hulp met werk in en om die huis (algemene huiswerk, binne en buite) en op die plaas, tussen Ventersdorp en Koster in Noordwes. Iemand wat nie ......
Job Location: Klerksdorp, North West, South Africa