Senior Verkoelings Tegnikus
Finovate People
- Ceres, Western Cape
- Permanent
- Full-time
- Relevante tegniese/trade kwalifikasie - Millwright/Elektriese/Meganiese kwalifikasie
- Elektriese en Verkoelings vaardighede/ervaring is kardinaal
- Meganiese kennis sal tot voordeel wees
- Minstens 3 jaar ondervinding in BA verkoeling
- Vertroud met wetlike aspekte van Gesondheid en Veiligheids maatreëls en toepassing daarvan
- Rekenaar vaardig (MsOffice)
- Bestuur van ? klein afdeling juniors
- Daagliks monitering
- Verkoelings bestuur wat met foutopsporing gepaard gaan.
- Toesig oor daaglikse inspeksie prosesse
- Behou die leefwyse van skoonhou en instandhouding
- Skakeling met diensverskaffers en verseker alle instandhouding op toerusting word gedoen
- Bekend met BA asook DCA toerusting
- Beheer van nuwe projekte
- Finansiële beplanning vir begroting en instandhoudings doeleindes
- Stiptelik, betroubaar wees asook ? oog vir detail
- Bereid oortyd en naweke te werk, wanneer nodig
- Moet onafhanklik en onder druk kan werk
- Dissiplineerd – werk binne veiligheids reëls soos voorgeskryf
- Moet oor goeie gesondheid beskik en sober gewoontes
- Verblyf in Ceres omgewing of in Kouebokkeveld
- Moet kode 8 lisensie beskik