Job Summary Drywers poste beskikbaar - CW depot : Die suksesvolle kandidaat moet woonagtig wees in Worcester en bereid wees om hard te werk, te leer en enige tyd in enige area te werk. `n Span speler wees maar ook onafhanklik kan werk. Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: *Kode 10 & met n geldige PDP *Goeie kennis van die Kaapse middestad, Suidelike en Noordelike voorstede. *Goeie kennis van Worcester, De Doorns, Ceres, Wolseley, Tulbagh, Bonnievale, Ashton, Montagu en Robertson. *Goed tweetalig wees - Afrikaans & Engels kan lees & skryf. *EIE BETROUBARE VERVOER is `n vereiste. ( Geen maatskappy vervoer word verskaf nie) *In besit wees en bereid wees om eie foon te gebruik vir WhatsApp en Google maps. ( Maatskappy voorsien data) *Die suksesvolle kandidaat moet bereid wees om oortyd te werk. *Onmiddellik kan begin. Stuur `n volledige CV met kontakbare verwysings & afskrif van ID, Rybewys en PDP na: