Onderwyser - Wiskunde / Natuur Wetenskap / Tegnologie (Graad 7 tot Graad 9)

Sonneveld Akademie

  • Brakpan, Gauteng
  • Permanent
  • Full-time
  • 1 month ago
Job Summary POSVEREISTE: • Toepaslike onderwys-gekwalifiseerde kandidate. • Verpligtend - Moet SARO (SACE) geregistreerd wees. AANSOEKE MOET BESTAAN UIT: • CV; Kwalifikasies; ID Dokument • Meld ander vakke aan wat ook aangebied kan word. • SARO - sertifikaat (SACE) Epos Adres: skakelbeampte (at) sonneveldakademie.co.za

Job Mail