Kern doel van die pos: Bestuur van produksie in die ten einde by te dra tot die volhoubare winsgewendheid van die Kunsmis Aanleg. Vereistes: Graad 12; 2-3 Ondervinding in produksie omgewing; Kennis van instandhouding van vervoerbande......
Job Location: Bethlehem, Free State, South Africa