Kern doel van die pos: Hantering en administrasie van RWS / RMS interne oudit en sertifisering. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike tersiêre kwalifikasie voordelig; Kennis en ervaring van skaap en angorabokke voordelig 2-3 jaar ......
Job Location: Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa