Kern doel van die pos: Korrekte beheer van voorraad, toesighouding van stoorpersoneel en die lewering van flinke en goeie klantediens. Minimum Vereistes: Graad 12; 2 - 3 jaar ervaring in stooromgewing; Geldige rybewys. Vaardighede......
Job Location: Cradock, Eastern Cape, South Africa