Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Versekering eise. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE); Vorige ondervinding in 'n versekerings omgewing; Geldige rybewys......
Job Location: Ladybrand, Free State, South Africa