'n Rekenmeester pos is beskikbaar by 'n maatskappy in Ceres. Die geleentheid het 'n moontlikheid om half-dag te wees indien kandidaat dit verkies. VEREISTES: 'n BRek of soortgelyke graad, met voltooide SAIPA of SAICA klerkskap en/of 5 ......
Job Location: Ceres, Western Cape, South Africa