Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take en byhou van kommunikasie met kliente en hoofkantoor. Minimum Vereistes: Graad 12; 1 - 2 jaar administratiewe ondervinding; Geldige rybewys. Vaardighede: ......
Job Location: Ottosdal, North West, South Africa