Job Summary Plaas tussen Bapsfontein & Bronkhorstspruit. Geleentheid vir virkieslik n jong man om op plaas te kom werk, kode 14 'n moet! Ons vervaardig kompos en werk met die Geelmasjiene (laaigrawe ens), ons maak baie Rondebale van Eragros......
Job Location: Bronkhorstspruit, Gauteng, South Africa