Junior Jeug koördineerder
HR Option
- South Africa
- R25,000 per month
- Permanent
- Full-time
- ‘n Passie en liefde het vir kinders.
- Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student).
- ‘n Spanspeler wat in ‘n groep funksioneer.
- Jy het die vermoë om met ongeveer 60 kleingroepleiers te skakel en is gemaklik om hulle te lei, dien en bemagtig.
- Gemaklik graadgroep aanbiedings kan doen.
- Kreatief ouers by hulle kinders se geestelike groeiproses te betrek
- Bestaande kurrikulums kan uitbou en aanpas by ons gemeente se behoeftes
- Mobilisering, opleiding en motivering van vrywilligers en groep leiers.
- Aanvoeling en liefde vir ‘worship’ en hou dit die lesse wat behandel word kan aanvul.
- Koördinering van alles wat by ons Junior Jeugbediening gebeur.
- Kreatiewe maniere om die bediening na die plaaslike laerskool uit te bou en te groei.
- Opleiding en toerusting van ons kleingroepleiers.
- Weeklikse kommunikasie aan ons ouers om hul deurentyd op hoogte van sake te hou van wat by Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening gebeur.
- Admin verantwoordelikhede wat saam met die span gedoen word.
Job Mail