Kern doel van die pos: Die identifisering van nuwe IT tegnologiese geleenthede, asook die bestuur en koördinering van IT sagtewareontwikkelings projekte, vir doeleindes van die instandhouding, ontwikkeling en implementering van sagtewares......
Job Location: Ladybrand, Free State, South Africa